[Rezension von: Louw, D. J., 1944-, Daar is méér : mymeringe oor die spiritualiteit van skoonheid, sin, siel en sterflikheid : 'n outobiografiese reisverhaal deur Amper-Stamperland en metaversum]
Die eeue-oue menslike vraag - Wat is die sin van die lewe? Wat is die sin in lyding? Daniël Louw gaan op ’n reis om hierdie vrae vanuit Amper-Stamperland en die "nuwe wêreld", die Metaversum, te belig. Die boek wil nie kitsantwoorde gee nie - daarvoor is dit te lywig. Op hierdie vrae is da...
Main Author: | |
---|---|
Contributors: | |
Format: | Electronic Review |
Language: | Afrikaans |
Check availability: | HBZ Gateway |
Journals Online & Print: | |
Fernleihe: | Fernleihe für die Fachinformationsdienste |
Published: |
[publisher not identified]
2023
|
In: |
Acta theologica
Year: 2023, Volume: 43, Issue: 2, Pages: 271-273 |
Review of: | Daar is méér (Potchefstroom : Naledi, 2023) (Hoffman, L.)
|
RelBib Classification: | AG Religious life; material religion HA Bible |
Further subjects: | B
Book review
|
Online Access: |
Presumably Free Access Volltext (lizenzpflichtig) Volltext (lizenzpflichtig) |
MARC
LEADER | 00000caa a2200000 4500 | ||
---|---|---|---|
001 | 1877388688 | ||
003 | DE-627 | ||
005 | 20240205121135.0 | ||
007 | cr uuu---uuuuu | ||
008 | 240107s2023 xx |||||oo 00| ||afr c | ||
024 | 7 | |a 10.38140/at.v43i2.7796 |2 doi | |
035 | |a (DE-627)1877388688 | ||
035 | |a (DE-599)KXP1877388688 | ||
040 | |a DE-627 |b ger |c DE-627 |e rda | ||
041 | |a afr | ||
084 | |a 1 |2 ssgn | ||
100 | 1 | |a Hoffman, L. |e VerfasserIn |4 aut | |
245 | 1 | 0 | |a [Rezension von: Louw, D. J., 1944-, Daar is méér : mymeringe oor die spiritualiteit van skoonheid, sin, siel en sterflikheid : 'n outobiografiese reisverhaal deur Amper-Stamperland en metaversum] |c L. Hoffman |
264 | 1 | |c 2023 | |
336 | |a Text |b txt |2 rdacontent | ||
337 | |a Computermedien |b c |2 rdamedia | ||
338 | |a Online-Ressource |b cr |2 rdacarrier | ||
520 | |a Die eeue-oue menslike vraag - Wat is die sin van die lewe? Wat is die sin in lyding? Daniël Louw gaan op ’n reis om hierdie vrae vanuit Amper-Stamperland en die "nuwe wêreld", die Metaversum, te belig. Die boek wil nie kitsantwoorde gee nie - daarvoor is dit te lywig. Op hierdie vrae is daar immers nie vinnige antwoorde nie. ’n Pragtige voorblad wat herinner aan iets uit die (’n) ruimte met die uitdagende woorde in groot rooi letters: "Daar is méér". Die taalgebruik is kreatief - keurig deur ’n kunstenaar aangewend vanaf ’n palet van Afrikaanse teologiese en filosofiese taal. Konsepte soos "Wat en waar is die middel C van die Christelike geloof?"; "Die misterie van verwondering: ’n Libretto met die titel ‘Daar is méér!’"; "Klopdisselboom met ’n pedonkiekar in Amper-Stamperland"; "Pikkewouters: Amperkaraktertjies in die Wilde Weste van stamper"; "bewolkte rekenarisering" ("computer clouding"); "blokkettings" ("block chains"). Die boek is deurspek met illustrasies en verduidelikings van dit wat in die teks bespreek word. Dit skep die indruk van ’n reis oppad iewers heen, maar langs die pad is allerlei ter saaklike "afdraaipaadjies" wat die reis letterlik en figuurlik inkleur. | ||
601 | |a Rezension | ||
601 | |a Metaversum | ||
652 | |a AG:HA | ||
655 | 7 | |a Rezension |0 (DE-588)4049712-4 |0 (DE-627)106186019 |0 (DE-576)209083166 |2 gnd-content | |
700 | 1 | |e VerfasserIn des Bezugswerks |0 (DE-588)121669327 |0 (DE-627)705610209 |0 (DE-576)172053226 |4 ant |a Louw, D. J. |d 1944- | |
773 | 0 | 8 | |i Enthalten in |t Acta theologica |d Bloemfontein : [Verlag nicht ermittelbar], 2001 |g 43(2023), 2, Seite 271-273 |h Online-Ressource |w (DE-627)366386077 |w (DE-600)2113654-3 |w (DE-576)347604765 |x 2309-9089 |7 nnns |
773 | 1 | 8 | |g volume:43 |g year:2023 |g number:2 |g pages:271-273 |
787 | 0 | 8 | |i Rezension von |a Louw, D. J., 1944 - |t Daar is méér |b Eerste uitgawe |d Potchefstroom : Naledi, 2023 |h xvii, 703 Seiten |w (DE-627)1877389021 |z 9781776172283 |z 1776172280 |
856 | |u https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/download/7796/4903 |x unpaywall |z Vermutlich kostenfreier Zugang |h publisher [oa journal (via doaj)] | ||
856 | 4 | 0 | |u https://doi.org/10.38140/at.v43i2.7796 |x Resolving-System |z lizenzpflichtig |3 Volltext |
856 | 4 | 0 | |u https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/7796 |x Verlag |z lizenzpflichtig |3 Volltext |
951 | |a AR | ||
BIB | |a 1 | ||
ELC | |a 1 | ||
LOK | |0 000 xxxxxcx a22 zn 4500 | ||
LOK | |0 001 4450287614 | ||
LOK | |0 003 DE-627 | ||
LOK | |0 004 1877388688 | ||
LOK | |0 005 20240205121135 | ||
LOK | |0 008 240107||||||||||||||||ger||||||| | ||
LOK | |0 040 |a DE-Tue135-1 |c DE-627 |d DE-Tue135-1 | ||
LOK | |0 852 |a DE-Tue135-1 | ||
LOK | |0 852 1 |m p |9 00 | ||
LOK | |0 852 2 |b www / FTH Z1-002 |9 00 | ||
LOK | |0 85640 |u https://bibsearch.uibk.ac.at/permalink/f/1po5meu/UIB_alma51265671130003333 | ||
LOK | |0 85640 |u https://bibsearch.uibk.ac.at/AC02954136 | ||
LOK | |0 935 |a inzs |a inzo | ||
LOK | |0 936ln |0 1442043229 |a AG | ||
LOK | |0 936ln |0 144204408X |a HA | ||
LOK | |0 938 |k p | ||
OAS | |a 1 | ||
ORI | |a SA-MARC-ixtheoa001.raw | ||
REL | |a 1 | ||
SUB | |a BIB |a REL |