Die universiteitswese in Suid-Afrika: ’n Bestekopname van huidige tendense en die vooruitsig vir Afrikaans

Die doel van hierdie artikel is die identifisering en analitiese omskrywing van die mees prominente politieke tendense wat tans die Suid-Afrikaanse universiteitswese beïnvloed, met spesifieke verwysing na Afrikaanse universiteite en hoër onderwys. Die bydrae neem as vertrekpunt die teoretiese begins...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Published in:Koers
Authors: Eloff, Theuns (Author) ; Greffrath, Wynand (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Journals Online & Print:
Drawer...
Fernleihe:Fernleihe für die Fachinformationsdienste
Published: South African Publ. 2016
In: Koers
RelBib Classification:KBN Sub-Saharan Africa
ZB Sociology
Further subjects:B studenteprotes
B Hoër onderwys in Suid-Afrika
B transformasie
B universiteite
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die doel van hierdie artikel is die identifisering en analitiese omskrywing van die mees prominente politieke tendense wat tans die Suid-Afrikaanse universiteitswese beïnvloed, met spesifieke verwysing na Afrikaanse universiteite en hoër onderwys. Die bydrae neem as vertrekpunt die teoretiese beginsel van transformasie, en die spesifieke en eiesoortige ideologiese toepassing van dié konstruk in Suid-Afrika sedert 1994. Die ingrypende invloed van hierdie ideologiese transformasiebeskouing op openbare instellings in Suid-Afrika bespreek, insluitend die institusionele en sosio-politiese impak op universiteite. Teen hierdie teoretiese agtergrond word sleutelkwessies bespreek wat betrekking het op die Suid-Afrikaanse universiteitswese en die plek en rol van Afrikaans in besonder, insluitend in ʼn bestekopname van die posisie van Afrikaans in die hoër onderwyssektor; ʼn evaluasie van die transformasie van die hoër onderwyssektor; die rasionele argumente en gronde vir die behoud en bevordering van Afrikaans in die sektor; en die reaksie vanuit die Afrikaanssprekende gemeenskap teenoor die marginalisering van die taal by universiteite ʼn Evaluerende toekomsperspektief word gebied waarin die behoud van Afrikaans oorweeg word, met inbegrip van aktivisme, geregtelike strategieë en die uitbouing van Afrikaans deur middel van ʼn privaat hoër onderwysinstelling.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.19108/KOERS.81.3.2258