Die universiteitswese in Suid-Afrika: ’n Bestekopname van huidige tendense en die vooruitsig vir Afrikaans

Die doel van hierdie artikel is die identifisering en analitiese omskrywing van die mees prominente politieke tendense wat tans die Suid-Afrikaanse universiteitswese beïnvloed, met spesifieke verwysing na Afrikaanse universiteite en hoër onderwys. Die bydrae neem as vertrekpunt die teoretiese begins...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Authors: Eloff, Theuns (Author) ; Greffrath, Wynand (Author)
Format: Electronic Article
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Journals Online & Print:
Drawer...
Fernleihe:Fernleihe für die Fachinformationsdienste
Published: South African Publ. 2016
In: Koers
Year: 2016, Volume: 81, Issue: 3, Pages: 1-9
RelBib Classification:KBN Sub-Saharan Africa
ZB Sociology
Further subjects:B studenteprotes
B Hoër onderwys in Suid-Afrika
B transformasie
B universiteite
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)

MARC

LEADER 00000caa a22000002 4500
001 1563228254
003 DE-627
005 20230111101405.0
007 cr uuu---uuuuu
008 170905s2016 xx |||||o 00| ||afr c
024 7 |a 10.19108/KOERS.81.3.2258  |2 doi 
035 |a (DE-627)1563228254 
035 |a (DE-576)49322825X 
035 |a (DE-599)BSZ49322825X 
040 |a DE-627  |b ger  |c DE-627  |e rda 
041 |a afr 
084 |a 1  |2 ssgn 
100 1 |a Eloff, Theuns  |e VerfasserIn  |4 aut 
245 1 0 |a Die universiteitswese in Suid-Afrika  |b ’n Bestekopname van huidige tendense en die vooruitsig vir Afrikaans 
264 1 |c 2016 
336 |a Text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a Computermedien  |b c  |2 rdamedia 
338 |a Online-Ressource  |b cr  |2 rdacarrier 
520 |a Die doel van hierdie artikel is die identifisering en analitiese omskrywing van die mees prominente politieke tendense wat tans die Suid-Afrikaanse universiteitswese beïnvloed, met spesifieke verwysing na Afrikaanse universiteite en hoër onderwys. Die bydrae neem as vertrekpunt die teoretiese beginsel van transformasie, en die spesifieke en eiesoortige ideologiese toepassing van dié konstruk in Suid-Afrika sedert 1994. Die ingrypende invloed van hierdie ideologiese transformasiebeskouing op openbare instellings in Suid-Afrika bespreek, insluitend die institusionele en sosio-politiese impak op universiteite. Teen hierdie teoretiese agtergrond word sleutelkwessies bespreek wat betrekking het op die Suid-Afrikaanse universiteitswese en die plek en rol van Afrikaans in besonder, insluitend in ʼn bestekopname van die posisie van Afrikaans in die hoër onderwyssektor; ʼn evaluasie van die transformasie van die hoër onderwyssektor; die rasionele argumente en gronde vir die behoud en bevordering van Afrikaans in die sektor; en die reaksie vanuit die Afrikaanssprekende gemeenskap teenoor die marginalisering van die taal by universiteite ʼn Evaluerende toekomsperspektief word gebied waarin die behoud van Afrikaans oorweeg word, met inbegrip van aktivisme, geregtelike strategieë en die uitbouing van Afrikaans deur middel van ʼn privaat hoër onderwysinstelling. 
601 |a Afrikaans 
650 4 |a Hoër onderwys in Suid-Afrika 
650 4 |a studenteprotes 
650 4 |a transformasie 
650 4 |a universiteite 
652 |a KBN:ZB 
700 1 |a Greffrath, Wynand  |e VerfasserIn  |4 aut 
773 0 8 |i Enthalten in  |t Koers  |d Centurion : South African Publ., 1934  |g 81(2016), 3, Seite 1-9  |h Online-Ressource  |w (DE-627)387481478  |w (DE-600)2145751-7  |w (DE-576)380443740  |x 2304-8557  |7 nnns 
773 1 8 |g volume:81  |g year:2016  |g number:3  |g pages:1-9 
856 4 0 |u http://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2258  |x Verlag  |z kostenfrei  |3 Volltext 
856 4 0 |u https://doi.org/10.19108/KOERS.81.3.2258  |x Resolving-System  |z kostenfrei 
951 |a AR 
ELC |a 1 
LOK |0 000 xxxxxcx a22 zn 4500 
LOK |0 001 2979692921 
LOK |0 003 DE-627 
LOK |0 004 1563228254 
LOK |0 005 20181010155822 
LOK |0 008 170905||||||||||||||||ger||||||| 
LOK |0 040   |a DE-Tue135  |c DE-627  |d DE-Tue135 
LOK |0 092   |o n 
LOK |0 852   |a DE-Tue135 
LOK |0 852 1  |9 00 
LOK |0 935   |a ixzs  |a ixzo 
LOK |0 936ln  |0 1442049022  |a KBN 
LOK |0 936ln  |0 1442053755  |a ZB 
OAS |a 1 
ORI |a SA-MARC-ixtheoa001.raw 
REL |a 1 
SUB |a REL